
Praktiese leiding en finansiële kennis om Suid-Afrikaanse entrepreneurs te help om hul besighede met selfvertroue te begin.

Ek het 'n aanlyn selfstudiekursus geskep wat ontwerp is om jou te help om jou besigheid op die regte manier te begin en te struktureer - van registrasie tot werklike bedrywighede.
Ek bied praktiese leiding en finansiële kennis om Suid-Afrikaanse entrepreneurs te help om hul besighede met selfvertroue te begin.
BLY INGESKAKEL MET ONS NUUS
Sluit aan en ontvang inligting per epos
Deur hierdie vorm te voltooi, stem jy in om promosie eposse, nuus en ander inligting van Annelize Vorster te ontvang. Ons respekteer jou privaatheid.
Jy het nie 'n besigheidsgraad nodig om te slaag nie – jy benodig net die regte leiding en struktuur.
"Uitstekende rekenmeester en mentor"
Werner Kruger
"As jy al ooit daaraan gedink het om jou eie besigheid te begin, maar dalk bietjie huiwerig gevoel het, sal hierdie kursus jou die selfvertroue gee wat jy nodig het. Dit is ongelooflik insiggewend en goed saamgestel.
Die voorlegging en videos is maklik om te volg, en elke onderwerp word deeglik en duidelik verduidelik.
Dit het my regtig die vertroue gegee om die eeste stap te neem."
Riaan Adolf